Motors: MX5 teenoor SLC

Almal droom daarvan om ‘n plat sportmotor te kan ry. Daar is al hoeveel liedjies daaroor geskryf maar min van ons kry ooit die geleentheid om dit werklik te ervaar!

In Suid-Afrika is daar ook nie so baie afslaankapsportmotors om … Lees verder

Duitse motorvervaardiger belê groot in Oos-Londen-aanleg

mercedesDie regering het homself daartoe verbind om ondersteuning aan die motorbedryf te verleen.

Die Duitse motorvervaardiger, Mercedes Benz, gaan vyf miljard rand belê vir die produksie van sy nuwe C-klas model by sy aanleg in Oos-Londen.

MBSA sal produksie van … Lees verder

Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Eergister was ek saam met my 11-jarige seuntjie, ‘n motorgeesdriftige met sy eie aanlyn- virtuele “motormaatskappy” by die Johannesburgse Motorskou. By die BMW-afdeling het ‘n besoekende … Lees verder

Michael Schumacher kom uit die donker!

Michael Schumacher en die driepuntsterJa, al die stories dat Schummie weer gaan jaag, is toe bevestig. Die afgetrede wêreldkampioen van Duitsland het nie net vir groot kaartjieverkope by die toekomstige Duitse Grand Prix gesorg nie, maar ook veroorsaak dat van die mense by die … Lees verder

Schumacher terug in Formule Een? Wat’s die kans?

Michael SchumacherDit is onwaarskynlik dat Michael Schumacher na Formule Een sal terugkeer, ten spyte van kontak met die nuwe span, Mercedes Grand Prix, het die sewe-keer voormalige wêreldkampioen se segsvrou gister gesê.

“Michael geniet sy lewe. ‘n Terugkeer na Formule Een … Lees verder