Die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia wat in navolging van die liberale Amerikaanse media ‘n obsessie oor ras en rassisme onderhou, se jongste slagoffer is Vanessa Hartley, ‘n inwoner van Houtbaai naby Kaapstad wat ‘n rassistiese uitlating op haar Facebook sou gemaak het. … Lees verder
Sleutelwoord: menseregtekommissie
Eienaar met aparte toilette sê jammer
Die eienaar van ‘n kantoorgebou in Louis Trichardt het om verskoning gevra omdat kleedkamers by sy besigheid op grond van velkleur geskei is, het RSG berig.
Die Menseregtekommissie se bestuurder in Limpopo, Victor Mavhidula sê die eienaar van die gebou … Lees verder
MRK bevind teen wit mans
Die Menseregtekommissie het die joernalis Nechama Brodie, die navorser Lisa Vetten, die webblad Africa Check en prof. Naeema Abrahams van die Mediese Navorsingsraad gelyk gegee nadat Sunette Bridges ‘n klag teen hulle ingedien het.
Africa Check is berug vir eensydige … Lees verder
Jonathan Jansen oor sy moedertaal
deur Leon Lemmer
In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys na iemand wat nie oor tyd deur die range (van junior lektor tot lektor tot … Lees verder
As howe die regering tot verantwoording moet roep
Twee parallelle gebeurtenisse speel hulle nou af. In die Vrystaat is ‘n skikking tussen Vrystaat Landbou en die regering verkry wat daarop neerkom dat die regering nou sy grondwetlike plig teenoor Vrystaatse grensboere met Lesotho gaan nakom. Die staat – … Lees verder
Wie is die mees suksesvolle waghond?
As deel van die grondwetlike wigte en teenwigte het die Menseregtekommissie tot stand gekom. Tog kon dié kommissie selde oortuig, en veral die Bloemfonteinse kantoor is voortdurend in die spervuur. Nou is die Kommissie ook daarvan beskuldig dat dit die … Lees verder
Uitvoerende burgemeesters se uitvoerige blapse
Niemand, behalwe die soustreinryers self, sal probleme hê daarmee dat die ANC beplan om van die stelsel van uitvoerende burgemeesters ontslae te raak nie. Trouens, hoe gouer hoe beter, soos die TLU SA dit in effense ander woorde uitdruk.
Hierdie … Lees verder
Noordwesboere en Menseregtekommissie werk saam
President Andries Beyers het gesê die liggaam sal in die toekoms in kennis gestel word van alle nuwe plaasverwante menseregteskendings in die provinsie wat by die SAMRK aanhangig gemaak word.
"Ons sal help met die verskaffing van feite en inligting
… Lees verderPresident Andries Beyers het gesê die liggaam sal in die toekoms in kennis gestel word van alle nuwe plaasverwante menseregteskendings in die provinsie wat by die SAMRK aanhangig gemaak word.
"Ons sal help met die verskaffing van feite en inligting
… Lees verder