Karel Combrinck: Weste voer VN ‘n woestynpil

Indien daar nog twyfel was oor die sinisme, valse vroomheid en korrupsie van Westerse demokrasieë, dan het die verkiesing van die VN se Kommissie vir Vroueregte in April 2017 dit tot walging toe bewys. Sewe-en-veertig van die 54 lede van … Lees verder

VN-ondersoekers na mensregteskendings in DRK se liggame in vlak graf gekry

Die Amerikaanse en Sweedse VN-ondersoekbeamptes se liggame is in ‘n vlak graf in die Demokratiese Republiek van die Kongo ontdek.

Die twee het blykbaar nie besef dat hulle nie tussen ‘n Afrika-despoot en sy geld moet kom met praatjies van … Lees verder

Leon Wessels betaal sy soustreinkaartjie met wit UV-studente se toekoms

Die voorval by die Universiteit van die Vrystaat se Reitz-koshuis in 2008 wat internasionale nuus gemaak het weens ‘n samespanning om Afrikaners swart te smeer, is weer deur Leon Wessels opgehaal as sou dit een of ander brandende kwessie bly.… Lees verder

Riool tas plakkers se ‘menseregte’ aan sê DA

Verskeie swart gesinne in Ikageng, naby Potchefstroom in Noordwes, woon al maande lank kniediep in onverwerkte riool wat in en om hul huise loop.

Nou gaan ‘n wit raadslid van die DA hulle bystaan, want self doen die mense niks … Lees verder

Skrywer jaag Eugene de Kock by boekbespreking uit

‘n Engelse skrywer, Lauren Beukes het Eugene de Kock uit ‘n skrywersvergadering gejaag waar hy opgedaag het om te verneem of sy boek op ‘n pryskortlys aangekondig sal word.

Die biografie, wat Anemari Jansen in samewerking met De Kock geskryf … Lees verder

Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie weier om in Afrikaans te kommunikeer

Die mediawoordvoerder van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, Isaac Mangena, weier om in Afrikaans te kommunikeer. Hy gebruik slegs Engels, of anders antwoord hy op Noord-Sotho wanneer vrae aan hom in Afrikaans gestel word.

Dr. Dan Roodt van PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) … Lees verder

Internasionale Strafhof val vas met Kenia-saak

Kenia se adjunkpresident, William Ruto, se regsgeleerde het die Internasionale Strafhof (ICC) aangeraai om die klagte van misdade teen die mensdom teen hom te laat vaar.

Die aanklaers nie daarin kon slaag om sy rol in verkiesingsverwante bloedvergieting te bewys … Lees verder

Marteling in SA deur polisie laat menseregte-organisasies koud

Geen internasionale menseregte-organisasie het eens kennis geneem van tien Suid-Afrikaanse polisiebeamptes wat van moord en marteling aangekla word nie, ten spyte daarvan dat sulke organisasies oorverteenwoordig is in die land.

Die tien is borgtog in die Tembisa-landdroshof aan die Oos-Rand … Lees verder

Weermag ontken berigte van gyselaarskap vir al-Bashir

Die weermag het Dinsdag berigte verwerp dat Soedan Suid-Afrikaanse soldate as gyselaars aangehou het om die inhegtenisneming van President Omar al-Bashir te verhoed.

Daar is tans Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag troepe in Darfoer ontplooi.

“Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het met … Lees verder

Regtegroep vaar uit teen Operasie Fiela

President Jacob Zuma het die regering se Operasie Fiela verdedig. Die operasie is daarop gemik om seker te maak dat immigrante die nodige dokumente het en wettig in die land is.

Die veldtog is deel van die regering se planne … Lees verder

MRK afgeraai om Zoeloekoning te ondersoek

Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor justisie, Mathole Motshkega het probeer om die voorsitter van die Menseregtekommissie, Lawrence Mushwana af te raai om voort te gaan met die ondersoek na uitsprake van koning Goodwill Zwelithini.

Die ondersoek word gedoen … Lees verder

Athi­saari wens Namibië geluk

Die Nobelpryswenner, voormalige president van Finland en die spesiale verteenwoordiger van die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies vir Namibië in 1989 en 1990, mnr. Martti Athi­saari, het n spesiale boodskap van gelukwensing aan Namibië met die herdenking van die land … Lees verder

Noord-Korea wil weerbaarheid verskerp

Noord-Korea sê hy sal sy oorlogsvermoë aansienlik versterk in protes teen die goedkeuring van ’n mylpaal VN-resolusie teen die land se wydveroordeelde skending van menseregte, het AP berig.

‘n VN-komitee het Dinsdag die resolusie aanvaar waarin daarop aangedring word dat … Lees verder

Dood van vier kinders lei tot skietstilstand in Gasa

Israel en Hamas het ‘n skietstilstand van vyf uur aangekondig nadat vier kinders op ‘n strand in ‘n Israelse lugaanval dood is, het eNCA Donderdag berig.

Die VN het dié versoek gerig in ‘n poging om ‘n langtermyn oplossing vir … Lees verder