Twee vragmotorbestuurders in mensehandel betrap

Twee bruin vragmotorbestuurders sal na verwagting om borgtog aansoek doen in die Marble Hall-landdroshof Dinsdag nadat hulle in hegtenis geneem is weens beweerde mensehandel.

Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (Valke) se kapt Matimba Maluleke het gesê Idrisa Yusuf Mussa, 39, en … Lees verder

Herrie oor minister vrou glo na SA smokkel

Die ministerie van Verdediging het berigte ontken dat die minister, Nosiviwe Mapisa-Nqakula ‘n jong vrou van Burundi met ‘n vervalste paspoort op ‘n staatsvliegtuig in die land ingesmokkel het.

Volgens die Sunday Times het die minister in Januarie 2014 haar … Lees verder

Seks, moord en de Nigeriaanse mensenhandelmaffia

Gedurende vier maanden infiltreerde Tobore Ovuorie (33), onderzoeksjournalist van de Premium Times in Nigeria, kringen van mensenhandel in dat land. Onder haar bevindingen: zelfs Nigeriaanse instellingen die geacht worden mensenhandel te bestrijden, zijn geïnfiltreerd door criminele syndicaten. En: maffiosi die … Lees verder

Multikulti-kruisvaart bots uiteindelik met Engels

superbowlriotCoke se multikulti-kruisvaart het dié naweek uiteindelik tot ‘n etniese uitbarsting in hul tuisland gelei.

Die Amerikaanse Superbowl, ‘n groot nasionale sportgeleentheid, se advertensies is dikwels die onderwerp van omstredenheid, gewoonlik vir hul seksuele inhoud.

Hierdie jaar was daar weer … Lees verder

Swede wil prostitute se kliënte ook laat opsluit

Swede se konserwatiewe eerste minister het Maandag gesê hy wil toesien dat die volle omvang van die wet op prostitute se kliënte toegepas word, sodat hulle nie net beboet word nie, maar ook in die tronk gegooi word.

“Dit is … Lees verder

Wetstoepassers knak onder misdaadaanslag

geldwasDie polisie vind dit moeilik om te kompeteer met internasionale misdaadsindikate wat $870 miljard ‘n jaar inoes via aktiwiteite wat dwelmhandel, mensehandel en die diefstal van identiteit insluit, het ‘n senior VN-amptenaar Woensdag gesê.

Polisiemagte oral vind dit moeilik, sê Lees verder

‘SA is teelaarde vir mensehandel’

Suid-Afrika se oop, kosmopolitiese samelewing is ‘n teelaarde vir mensehandel, het die Verenigde Nasies (VN) Woensdag gesê.

“Suid-Afrika word vir mensehandel gebruik weens die land se (tegniese en reis-) infrastruktuur.

“Die land se kosmopolitiese samelewing word gebruik om misdaad te … Lees verder