Leon Lemmer: Die polities byderwetse bevordering van die mengeltaal Kaaps

LitNet is redaksioneel en administratief in Stellenbosch gesetel. Soos deesdae aan die Universiteit Stellenbosch (US) is niemand en niks vir LitNet te links nie. Sodra iemand of ‘n teks nie links genoeg is nie, ontstaan daar bedenkinge in LitNet-geledere. Sensuur … Lees verder

Leon Lemmer: Die oorsprong van Afrikaans: Kaaps of Nederlands?

Teen die einde van verlede jaar is die volgende boek gepubliseer: Kaaps in fokus (Stellenbosch: Sun Media, 2016, 145p, R225) met Frank Hendricks en Charlyn Dyers as redakteurs. Die nege hoofstukke is bygewerkte teks van voordragte wat in 2012 tydens … Lees verder