Swarte verskyn na dubbelmoord op Memel

Die 27-jarige Sabelo Xaba is Sondagmiddag omstreeks 18:00 in Madadeni in hegtenis geneem nadat polisie inligting ontvang het dat hy verbind kan word aan die dubbelmoord op Memel.

Xaba het Woensdag vlugtig in die hof verskyn en sal weer op … Lees verder

Twee swart aanvallers soek na Memel-moorde

Die polisie op Memel in die Vrystaat soek steeds na twee swart aanvallers in verband met die moord op Charlotte Viviers en ‘n familievriend, Eric Oosthuizen, in hul huis op die dorp Woensdagaand.

Polisiewoordvoerder, Tshegofatso Maliehe, sê Viviers se man, … Lees verder

Plaasaanvallers by Memel vasgetrek

Vier swartes is in hegtenis geneem na ‘n mislukte plaasaanval op ‘n egpaar by Memel in die Vrystaat. Die Maritz-egpaar kon daarin slaag om hulself te bevry en het dadelik hulp ontbied. Hulle is ongedeerd.

Konst. Peter Kareli, woordvoerder van … Lees verder