Konfederasie: die alternatief vir liberalisme en sosialisme

deur Christo Landman

Die Suid-Afrikaanse politiek word tans gekenmerk deur ‘n keuse tussen die sosiaal-demokratiese inmengingstaat en liberaal-demokratiese meerderheidstirannie. ‘n (Kon)federale raamwerk bied vir ons uitkoms.

‘n Sosiaal-demokratiese mag/inmengingstaat ken aan die staat soveel oorkoepelende magte toe dat die regering-van-die-dag  … Lees verder

Diversiteit en samewerking met ander gemeenskappe: Pieter Mulder

Samewerking is die enigste manier waarop die ANC gestuit kan word, en dit dui ook die nuwe koers aan wat die Vryheidsfront Plus gaan volg om ‘n nuwe bedeling in Suid-Afrika te weeg te bring tot voordeel van al die … Lees verder