Anton van Niekerk: politieke korrektheid, feite-waarheid en morele waarheid

Wanneer dit vakansietyd is, word Die Burger se lesers gekonfronteer met artikels en ook briewe deur Anton van Niekerk. Op hierdie manier kry hy publisiteit en verdien hy ook sakgeld. Vir hom is dit blykbaar nie voldoende as akademici kennis … Lees verder

Dosyn swart verdagtes soek na vangwa oorval word

Inligting oor 12 swart verdagtes wat ontsnap het kan aan die naaste polisiekantoor of Crime Line SMS by 32211.12 gekommunikeer word, vra die polisie.

Die 12 verdagtes het Vrydag noord van Pretoria uit aanhouding ontsnap, kort nadat van hulle in … Lees verder

Medunsa-boikotters dreig studente met dood

Die minister vir Hoër Onderwys en die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommisie se hulp is ingeroep deur Afriforum Jeug nadat boikotters studente gedreig het.

Die organisasie voer aan dat studente wat nie aan die klasse-boikot by Medunsa in Garankuwa wil deelneem nie … Lees verder

Swart studente raak oproerig nadat hulle druip

Swart mediese studente wat nie deurkom nie, het hulself gewend na geweld en brandstigting om hul universiteit te dwing om hulle te laat slaag.

Na twee weke van gewelddadige betogings by die Mediese Universiteit van Suid-Afrika (Medunsa), is verskeie dosente … Lees verder

Oproer by Medunsa omdat studente druip: dis ‘rassisme’

Terwyl die ANC en SAKP gewoonlik ontken dat swartmense onder die vorige regering toegelaat is om wiskunde te doen en om in die medisyne te studeer, weerspreek die bestaan van Medunsa dié stellings.

‘n Voortslepende tudentestaking by dié mediese universiteit … Lees verder