Donkievel is die nuwe renosterhoring

Donkievel is die nuwe renosterhoring, met massas van die diere wat geslag word in die Noord-Kaap, volgens die Nasionale Vereniging vir die Voorkoming van Wreedheid teenoor Diere.

‘n NDBV-inspekteur, Mpho Mokoena, sê ‘n onwettige slagpale is deur die plaaslike bevolking … Lees verder