Vrae na skokdood in privaathospitaal

’n Centurion-gesin het geweet dat hul pa se lewenslyn nie lank is nie, maar dat hy aan septiese skok dood is – en dit in ’n privaathospitaal – is vir hulle ’n bietjie dik vir ’n daalder.

Daarom het Dalene … Lees verder

Regseise van R3,7 miljard teen Gauteng gesondheid

casualtyRegseise van tot R3,7 miljard is teen die Gautengse departement van gesondheid ingedien, het die die DA Sondag gesê.

Dít is die bedrag wat die provinsie se komitee oor openbare rekening verlede week gegee het, het Jack Bloom, DA-koukusleier in … Lees verder