Binnekort dalk goedkoop mediese skemas vir lae-inkomstewerkers

Die Raad op Mediese Fondse mag mediese skemas toelaat om produkte vir die lae-inkomstemark te loods, is gister by ‘n konferensie van die Gesondheidsorgbefondsers bekendgemaak. Maar sulke skemas sal nie voorsiening vir opname in privaathospitale of versorging in noodgevalle maak … Lees verder

Standaardtarief vir doktersbesoeke bekyk

Die Raad op Gesondheidsfinansiers vra dat ‘n standaardtarief vir gesondheidsorg ingestel word om stygende mediese kostes aan bande te lê, het RSG berig.

Die Raad het gereageer op kommer dat ‘n toenemende aantal dokters kontant van pasiënte vereis voor hulle … Lees verder

Oproep om gratis kankermedisyne

cancerPasiënte in die privaatsektor word toegang geweier tot gratis medisyne van die staat se skenkerprogramme wanneer hulle mediese fondse ophou betaal.

Dit is volgens die voorsitter en Werksmans prokureur Neil Kirby. By die internasionale beraad oor Kanker in Kaapstad het … Lees verder

Terugkeer na SA? Betaal eers boete aan mediese fonds

montypythonDeur Rhynie Greeff. Daar is ʼn staatsgedrewe boodskap aan Suid-Afrikaners oorsee reg vanuit die Parlement: Bly weg want ons gaan julle straf as julle terugkom.

Vir Suid-Afrikaners wat na ʼn paar jaar in die buiteland hulle vliegtuigsitplekgordels losmaak en uitstap … Lees verder