Gekleurde ballonne, mandjies blomme en Suid-Afrikaanse vlae is van die items wat buite die Mediclinic-harthospitaal in Pretoria gelaat is waar oudpresident Nelson Mandela steeds in ‘n ernstige toestand verkeer.
Mense het vandag die muur in Celliersstraat besoek en vir foto’s … Lees verder