Zille gekap oor gebrek aan mediavryheid

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het Maandag gesê die Wes-Kaapse regering se beroep op alle provinsiale departemente om nie hul subskripsie vir die Cape Times te hernu nie, is afstootlik.

“Sanef vind dit afstootlik dat die uitvoerende komitee van die … Lees verder

SA Joernaliste veroordeel Charlie Hebdo-aanval

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het die aanval op die Franse weekblad waarin twaalf mense dood is, ten sterkte veroordeel.

SANEF het in ‘n verklaring gesê dat die aanval spanning plaas op godsdiensvryheid asook vryheid van spraak.

SANEF het ‘n beroep … Lees verder

Britse koerant suig Zuma-kritiek teen Oscar uit hul duim

Die Britse koerant, The Guardian, het dié week voorgegee dat hulle ‘n eksklusiewe onderhoud met president Jacob Zuma gevoer het, maar dit blyk ‘n versinsel te wees.

Die president het glo nie enige onderhoud toegestaan aan die koerant in verband … Lees verder

David Cameron gil sensuur!

Die Britse eerste minister, David Cameron sê sy regering kan koerante dwing om nie verdere onthullings te publiseer van die voortvlugtige Amerikaanse inligtingskontrakteur, Edward Snowden nie.

Hy het ‘n dringende beroep op die media gedoen om “goeie oordeel” te gebruik.… Lees verder

Media gewaarsku om nie polisie se buitery te rapporteer nie

Kenia se polisiehoof het gedreig om joernaliste in hegtenis te neem ná berigte oor grootskaalse buitery deur veiligheidsmagte tydens die terreuraanval op die Westgate-winkelsentrum verlede maand in Nairobi verskyn het.

Genl. David Kimaiyo het Donderdag aan joernaliste gesê dit is … Lees verder

Rooi ligte flikker vir persvryheid

Verskeie onrusbarende gebeure loop nou saam om ‘n skadu oor Suid-Afrika se vlakke van mediavryheid te werp. In sommige gevalle is die verwikkelinge kompleks en in ander gevalle doodgewoon blatant.

Onder die blatante verwikkelinge is die wetsontwerp op die Openbare … Lees verder

Zuma verwelkom lasterskikking

President Jacob Zuma het die skikking tussen hom en die Britse koerant The Guardian in ’n Britse hof Dinsdag verwelkom.

Hy het die koerant in April weens laster gedagvaar ná die publikasie van ’n artikel van Simon Jenkins met die

Lees verder