Geheimediens skuif kameras na bomdreigement

‘n Bomdreigement by die Amerikaanse Withuis het veroorsaak dat ‘n mediakonferensie skielik onderbreek is.

‘n Agent van die Geheimediens het ingekom en almal opdrag gegee om die vertrek te ontruim. Sekuriteitspersoneel en snuffelhonde het die vertrek gefynkam en joernaliste is … Lees verder

Binnegeveg in EFF lei tot geweld

EFF-parlementslid, Andile Mngxitama wou die media toespreek, maar moes noodgedwonge sy inligtingsessie Donderdag uitstel toe lojaliste van Julius Malema verrigtinge met geweld ontwrig het.

Mngxitama ondersoek bewerings gemaak deur die leier van die Patriotiese Alliansie, Gayton McKenzie.

Hy het Woensdag … Lees verder