Potgooi: Joernaliste vrees nou die gewone man

Dan en Karin Roodt oor die invloed wat joernaliste en die hoofstroommedia besig is om te verloor. In 1967 het Brian Bunting van die SA Kommunisteparty (regs op die swart-en-wit foto, saam met Joe Slovo) voorspel dat Afrikaners die onderspit … Lees verder

Brief: Swak diens, geen Afrikaans deur Media24/Naspers

Vanoggend is ek briesend. Briesend vir mense van kleur wat my soos kak behandel. Ja, reg gelees, lekker af-die-tong-rol Afrikaans, Afrikaans dat almal kan verstaan wat ek bedoel en hoe ek voel. Ek kannie glo hoe verrot hierdie hele bloederige … Lees verder

Aardklop hou sy naam

Gerugte dat Media24 wil wegstaan van Afrikaans is bevestig nadat die organiseerders van die Potchefstroom-kunstefees bekend gemaak het dat hul onderhandelings met die Aardklop Stigting oor dié naam suksesvol was.

Die naam van die Aardklop Kunstefees sal dus nie verander … Lees verder

ANC verklaar oorlog teen wittes

Die ANC het oorlog verklaar teen sogenaamde wit “rassiste” in ‘n poging om swart eenheid te bevorder.

Die party het ook ander politieke partye gevra om hulle daarvan te weerhou om die swart regime te ondermyn.

‘n Woordvoerder van die … Lees verder

Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 2)

My bespreking van die boek, ‘n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange (2015), met Lizette Rabe as die samesteller, word hier voortgesit.

Khulu Sibiya

Khulu Sibiya, ‘n oudredakteur van City Press, beweer dat sedert die Naspers-oorname in 1984 “the political … Lees verder

Naspers vra om verskoning vir apartheid

Media24 se uitvoerende hoof, Esmaré Weideman het om verskoning gevra vir die rol wat Naspers gespeel het tydens apartheid.

By die eeufeesviering van Naspers en Die Burger in Kaapstad, het Weideman medepligtigheid aan ‘n moreel onverdedigbare politieke regime erken asook … Lees verder

Hoekom Suid-Afrika nog heeltemaal op koers is

Sedert ’n paar weke is dit bekend dat die polisie deesdae meer misdadig as die misdadigers self is, ’n gegewe wat baie Suid-Afrikaners seker nie sal verbaas nie. Aan die een kant is die gewone mens steeds meer gedwonge om … Lees verder

Rassehaat word deur die media aangemoedig

Rassehaat word op baie plekke aangeleer. Een daarvan is die media, wat skreiende dubbele standaarde besig.

Wanneer ‘n voorval soos by die Curroskool plaasvind, waar witmense die skuldiges is, is daar ‘n geskree in die media wat dikwels weke duur. … Lees verder

Media24 ken Mandy Rossouw-kleinhuisieprys aan Conrad Koch toe

Skoppensboer het ook vandeesweek mit gespannter Aufmerksamkeit die nuwe reëls in ons agbare howe gadegeslaan. Reël nommer 1, subartikel (a) is: Bring jou pop saam. Subartikel (b) van dieselfde reël bepaal: Trek loslit aan en laat jou pop met sy … Lees verder

Media24 adverteer afwykings as nuuswaardig

Parafilie (van die Griekse para παρά = naaste en -philia φιλία = vriendskap) is die versamelnaam van ‘n groep seksuele handelinge wat afwykend van heersende norme is.

Beeld het dit Donderdag as ‘n soort advertensie in ‘n hoofberig gebruik, wat … Lees verder

Beeld, Burger en Volksblad nie meer op internet

Media24 het besluit om van vandag af nie meer sy drie dagblaaie Beeld, Die Burger en Die Volksblad aanlyn beskikbaar te stel nie. Slegs ‘n gekonsolideerde webwerf, Netwerk24, sal voortaan aanlyn gelees kan word. Ook die Sondagkoerant Rapport word daardeur … Lees verder

Moody’s en Fitch verskil oor Naspers-gradering

Moody’s het Naspers se kredietgradering op Baa3 gehou en sy vooruitsigte as “stabiel” beskryf.

Naspers besit Media24, wat 50% van die aandele in Namibia Media Holdings (NMH) besit. NMH is die moedermaatskappy van Republikein, Namibian Sun, Allgemeine­ Zeitung en Newsprint … Lees verder

Bruin stadsbeplanner sink Namaquafees om Steve weg te hou

Die jaarlikse Namaquafees in Vredendal wat einde Oktober plaasvind en jaarliks tot 8.000 mense lok, is afgestel nadat die ANC/DA-stadsraad Steve Hofmeyr se optrede afgekeur het.

Volgens ‘n analfabetiese skrywe van die Matzikama-munisipaliteit is Hofmeyr se “rasisme” [sic] glo die … Lees verder

Steve oorval deur boodskappe van ondersteuning na Stem

Steve Hofmeyr het Maandag op Facebook gesê hy het gebars van trots toe hy Saterdag spontaan “Die Stem” by Innibos saam met 45 000 Afrikaners gesing het.

Praag het met feesgangers gepraat wat gesê het dit was heerlik om weer … Lees verder