Sydney Gregan: Mag Zuma nog ‘n bietjie uithou

Ek moet sê, ek geniet nogal die politieke spektakel wat hom op die oomblik in hierdie land afspeel. Nie soseer omdat ek een van honderdduisende blankes was wat gewaarsku het teen die nadelige gevolge van swart meerderheidsregering nie; dit raak … Lees verder

Stellenbosch: status quo word gehandhaaf met ‘gelyke status vir Afr en Eng’

Die snelle verengelsing van die Universiteit van Stellenbosch is vir die oomblik gestuit nadat ‘n raadsvergadering gisteraand besluit het om die rektor en Engelssprekende dosente se voorstel om Engels die “hooftaal” te maak met ‘n “oorweldigende meerderheid” van 21 stemme … Lees verder

Nabetragting oor Russel Botman

Die dood is die groot gelykmaker. Omdat ons dan nie meer is nie, is ons uiteindelik almal gelyk. In die dood is almal met dieselfde mate van onvermoë geslaan; dus absolute inklusiwiteit. Alle lewende dinge gaan vroeër of later dood; … Lees verder

Jo-Anne Held (Strauss) benoem as direkteur van Media 24

Media24 het pas aangekondig dat Jo-Ann Held as ’n direkteur van dié maatskappy aangestel is.

Volgens ‘n verklaring deur die maatskappy, is “Jo-Ann… ’n media-entrepreneur wat onder meer haar eie spitstyd-TV-program aanbied en vervaardig het. Sy het ook verskeie korporatiewe … Lees verder