Die span van Red Bull Racing het die afgelope naweek voort gestorm ná nog ’n oorwinning op die F1-kalender. Ná vry oefening Saterdag het die twee Red Bulls van Sebastian Vettel en Mark Webber vir die soveelste keer in die … Lees verder
Etiket: McLaren
Button ry Albert Park aan die brand!
Dit was net enkele weke gelede dat die hele wêreld gekla het dat formule een baie eentonig en vervelig geword het. Ná die wedren in Australië sing almal ’n nuwe deuntjie; dit was regtig opwindend en skouspelagtig. Fernando Alonso in … Lees verder
Nog is dit het einde niet!
Een van die nuwe spanne in die 2010 F1-kampioenskap, US F1 se bestuurder Jose Maria Lopez, het onttrek van die span en is nou glo die rugsteunbestuurder vir die Campos-span. Campos wat ook sy naam gaan verander na Hispania Racing … Lees verder
Button in ‘n Mclaren vir 2010?
Daar is sterk gerugte dat die nuwe wêreldkampioen van Brawn GP, Jensen Button, na Mclaren wil skuif. Button en Brawn gesels nog oor die groter salaris wat Button wil hê.
Soos die spreekwoord lui: “Waar daar ‘n rokie trek… Die … Lees verder