Britse invloedsmouse beplan opmars teen Zuma

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê dit is nou in die hande van die land se mense om hulself te mobiliseer om Zuma uit die kussings te lig, omdat talle hul lewe opgeoffer het vir die SAKP.

Die SAKP het op ‘n … Lees verder

De Klerk vaar uit teen Zuma die dag waarop hy ANC-ontbanning prys

Die voormalige staatspresident, FW de Klerk, sê Suid-Afrika het uitgevaar teen Jacob Zuma.

Hy het by die jaarlikse konferensie van die FW de Klerk-stigting gepraat ter viering van 27 jaar sedert sy toespraak in 1990, waartydens hy die ontbanning van … Lees verder

Kan ons ontkom aan oehoeroe?

Hierdie rubriek het 8 jaar gelede in Rapport verskyn, op 15 September 2002, om presies te wees. In die lig van huidige dreigemente om landbougrond te gryp en vryheidsliedjies waarin “Maak dood die Boere!” weerklink, word dit weer geplaas.

“Ons … Lees verder

Vetkatte se dans

Die tekens begin deurskemer dat die ANC ongemaklik begin raak om na die geldmag wat hulle in beheer geplaas het, se pype te dans.

Een van die redes waarom Zuma vandag president is, is omrede hy Mbeki vurig teengestaan het … Lees verder

Kultuur as vyeblaar en beloftes wat skuld maak

Toe pres. Jacob Zuma die boonste politieke sport in Suid-Afrika as, soos hy dit gestel het, “100 % Zulu boy” verower het, sou dit ‘n aantal domino’s aan die val sit wat moeilik gestuit gaan word.

Die moderne demokrasie is … Lees verder

Lekota verdedig Mbeki

Cope se president Mosiuoa Lekota het oproepe om voormalige president Thabo Mbeki en diegene wat onder hom gedien het, vir volksmoord aan te kla, as onverantwoordelik bestempel en ‘n gevaarlike verdraaiing van die geskiedenis van die land, het die SAUK … Lees verder

Mbeki se meesterplan om blankes die see in te jaag

Maar toe vertel hy my iets wat my koue rillings gegee het: dat Thabo Mbeki reeds tien jaar gelede 'n meesterplan ontplooi het om van die blankes in Suid-Afrika ontslae te raak. Mbeki se strategie rus op twee bene: die

Lees verder

Vervolgingsgesag onseker oor aantygings van omkopery

Mbeki se woordvoerder Mukoni Ratshitanga, sê die president is besig om regsadvies in te win nadat die Sunday Times berig het dat hy omkoopgeld van 'n Duitse skeepsbouer, MAN Ferrostaal, aanvaar het.

Vrydag het die Mail & Guardian berig dat