Brief: Plaasmoorde: Ons is op ons eie

Oor die afgelope 20 jaar is veels te veel landbouers op plase en kleinhoewes in SA aangeval en wreedaardig vermoor. Oor dieselfde tydperk is baie beloftes oor hulle beveiliging gemaak, strategiese beplanningsessies en dinkskrums is gehou. Baie nuwe ministers en … Lees verder

‘Onskuldiges wat sterf onvermydelik’

Fikile Mbalula, adjunkminister van polisie, sê dit is onvermydelik dat onskuldige mense in die kruisvuur tussen die polisie en misdadigers getref kan word.

Hy het Donderdag planne om die polisie meer mag te gee om dodelike skietkrag te gebruik, verdedig.… Lees verder

SAPD gaan in paramilitêre mag getransformeer word

Die Suid-Afrikaanse metropolisie gaan saamsmelt met die SAPD om een “super polisiemag” te vorm, het ‘n polisiewoordvoerder Saterdag bekendgemaak.

Die projek wat deur die adjunkminister van polisie, Fikile Mbalula, gedryf word, wil die SAPD in ‘n paramilitêre mag transformeer met … Lees verder