Leon Lemmer: Regse politiek in Noorweë

Bruce Bawer, ‘n Amerikaner wat sedert 1999 in Noorweë woon, het bekendheid verwerf met sy boek oor die verideologiseerde linksheid van die Amerikaanse universiteitswese: The victims’ revolution: The rise of identity studies and the closing of the liberal mind (New … Lees verder