Video: RSG se omhelsing van die SAKP

Die openbare uitsaaier RSG (Radio Sonder Grense) begin al hoe meer om die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty te vergoeilik en in sy luisteraars se kele af te druk.

Lees verder

Leon Lemmer: Die beredeneerde regsheid van Samuel Francis

Die Amerikaner en trotse Suiderling, Samuel Francis (1947-2005), was ‘n historikus en joernalis wat met sy regse en ander geskrifte nasionale aansien verwerf het. Wanneer ‘n mens sy tekste lees, tref die diepte en oortuigingskrag daarvan jou dadelik. Hy het … Lees verder

Steve Hofmeyr: Antwoord aan Max du Preez oor ‘Die Stem’

Die nuwe Suid-Afrika sal vir altyd aan die oue gemeet word, met of sonder “Die Stem”, Max du Preez. Jy weet, ná so 270 konserte vandat ek by Innibos verban is vir die sing van “Die Stem”, het ek die … Lees verder

Karel Combrinck: Sterk koffie nodig vir Max

Dit is so dat die meeste mense vir Max Du Preez nie op ‘n nugter maag kan hanteer nie. Tog kan ‘n mens die ding ook nie heeltemal ignoreer nie want, danksy die Naspers kry hy weekliks die geleentheid om … Lees verder

Wie bevorder haat en rassisme werklik?

Max du Preez vra in sy nuuste tirade of rasse mekaar deesdae meer haat as destyds.

Voordat ek hierdie aspek in diepte gaan bespreek, weet ek dat bykans alle lesers se antwoord op hierdie vraag ‘n volmondige “Ja” gaan wees.… Lees verder

Dan Roodt: Marx du Preez dink Afrikaans is ‘n Moslemtaal

Toevallig sien ek Ma(r)x du Preez se jongste stukkie propaganda in Beeld raak waarin hy die gewone polities korrekte twak opdis dat daar ‘n sterk “Maleis-Portugese” invloed in Afrikaans was:

“Ja, dit was ongemaklik vir wit Afrikaners dat die taal

Lees verder

Univ. van Stellenbosch krabbel (voorlopig) terug oor verengelsingsplan

In die lig van oplaaiende verset en kritiek vanuit Afrikanergeledere het die Universiteit van Stellenbosch besluit om voorlopig sy onmiddellike verengelsingsplan op te skort. Tydens ‘n vergadering van die uitvoerende bestuur wat Sondag gehou is, is verklaar dat “ten minste … Lees verder

Dan Roodt: Die oorlog teen Afrikaans is deel van die volksmoord

Niemand kan meer ontken dat daar ‘n oorlog teen Afrikaans woed nie. En dit kom nie net van die ANC-staat af nie, maar ook van groot maatskappye en selfs liberale Afrikaanse joernaliste soos Max du Preez en Adriaan Basson. Dit … Lees verder

Leon Lemmer: Max du Preez, waar val jy uit?

Hiermee ‘n verdere repliek op Max du Preez se “Waar was júlle, Afrikaners?” (Die Burger, 24 deser, p 11). ter ondersteuning en aanvulling van John White se kommentaar (Praag 25 deser). Du Preez wil nie ‘n Afrikaner (genoem) … Lees verder

Brief: Oom Max, ons is te besig om diskriminasie te probeer oorleef!

As ‘n tweedejaarstudent is ek werklik teleurgesteld in u poging om weereens Afrikaners oor die vingers te probeer tik. In ‘n artikel wat slegs die uitdaging wat die ANC met studente in die gesig staar kan, en behoort te ondersoek, … Lees verder

Leon Lemmer: Max du Preez en die HAT

Max du Preez moet elke week ‘n hele aantal skrywes vir publikasie lewer om sy lewenstandaard te handhaaf. Dit is nie altyd maklik om ‘n onderwerp te kry wat nuwerig lyk nie. Onlangs het hy byvoorbeeld gevra: “Wat is jóú … Lees verder

Dan Roodt: Papsak-Max se skoene, Charles Smith en kampusonluste

‘n Mens raak skoon moedeloos as jy die reaksies lees op die stygende geweld en onmin wat daar sedert begin 2015 op die land se mees prestigieuse kampusse heers. Veral Stellenbosch staan weereens in die spervuur terwyl blanke studentes aan … Lees verder

Leon Lemmer: Max du Preez oor Afrikaners en Afrikaans op Stellenbosch

In sy jongste rubriek, “Grond skuif onder Maties” (Die Burger, 29 deser, p 11), jubel Max du Preez eintlik oor die verhoogde transformasiedruk wat daar op die Universiteit Stellenbosch (US) uitgeoefen word. Dit is duidelik dat hy verkies … Lees verder

Leon Lemmer: Dirk Mudge oor die onafhanklikwording van Namibië

Dit is algemeen bekend dat Dirk Mudge (gebore in 1928) ‘n leidende rol in die onafhanklikwording van Suidwes-Afrika (SWA, nou bekend as Namibië) gespeel het. Die blanke bewind in Rhodesië (nou bekend as Zimbabwe) het in 1980 tot ‘n val … Lees verder