Dan Roodt: Sondagaktueel 7

In dié sewende episode van Sondagaktueel, is daar al weer sprake oor Eskom wat nóg R10 miljard wil hê. Dan is Tony Leon en Ryan Coetzee afgevaardig om ondersoek in te stel na waarom die DA soveel Afrikanerkiesers verloor. Vandeesweek … Lees verder

Dan Roodt: Sondagaktueel 6

In hierdie sesde episode van Sondagaktueel word daar gepraat oor Panyaza Lesufi wat ‘n prokureursbrief aan Dan Roodt gestuur het, asook die moord op die Kaapse ruiter, Meghan Cremer. Die onteiening van siekefondse se reserwes deur die ANC-bewind is nog … Lees verder

Salvini weier om Brussel se migrantekwotas te aanvaar

Matteo Salvini, minister van binnelandse sake van Italië, het gister gesê hy sal nie meer die binnekoms van migrante in Italië magtig nie, ondanks ‘n EU-ooreenkoms om dit tussen lidlande te deel.

“Ek sal nie immigrante wat aankom, magtig nie,” … Lees verder

Italiaanse regse vleuel verwelkom Switserse minaretverbod

Roberto Calderoli‘n Minister en ander politici in Italië het gister die uitslag van ‘n Switserse referendum ten gunste van ‘n verbod op die konstruksie van nuwe minarette verwelkom en dit ‘n les in demokrasie genoem.

“Switserland stuur daarmee vir ons ‘n … Lees verder