Swart prestasie oral ‘n kopseer

Onderwyskenners in Suid-Afrika sê die matriekuitslae weerspieël die swak besluite deur taakspanne en sogenaamde onderwyskundiges wat deur die ANC en hul handlangers aangestel is.

Uitkomsgerigte onderrig (UGO) het kennelik misluk asook die uitsluiting van meetkunde as deel van wiskunde, sê … Lees verder

Minder swart meisies skryf matriek

pregnancyDie Departement van Basiese Onderwys se tegniese verslag na die 2013 matriekuitslae toon dat swart tienermeisies steeds swakker vaar as tienerseuns.

Van die seuns het tagtig persent verlede jaar matriek geslaag teenoor 78 persent van die meisies.

Met ‘n groter … Lees verder

‘Armes kan ook presteer’

Die Departement van Basiese Onderwys het woedend gereageer op oproepe van die Demokratiese Alliansie dat ‘n volskaalse oudit van verlede jaar se matriekuitslae gehou word.

Die DA-leier, Helen Zille het gister gesê die regering moet dringend en onafhanklik die geloofwaardigheid … Lees verder

Matriekdramaleerlinge se punte aangepas na walglike vraag

umalusiDie vraag wat gehandel het oor babaverkragting in die dramatiese kunste se matriekeindeksamen was in swak smaak, het Sizwe Mabizela, Umalusi Raad se voorsitter, toegegee.

“Namens Umalusi , wil ons ons volle en onomwonde verskoning aanbied aan die land vir … Lees verder

Geen tekort aan (blanke) vaardighede nie

Na aanleiding van die vrystelling van die matriekuitslae, bekla al wat ‘n organisasie is die sogenaamde tekort aan vaardighede wat kwansuis veroorsaak gaan word deur die 95% van die Azaniese studente se totale gebrek aan ‘n aanleg vir wiskunde en … Lees verder

Nie ‘n enkele leerder teenwoordig toe premier skool besoek

Die Oos-Kaapse premier, Noxolo Kiviet, het tydens ‘n besoek aan ‘n skool geen matriekleerders by die hoërskool Imidushane gevind nie.

“‘n Uur het verbygegaan en daar was geen leerders by die skool nie. Die onderwysers moes die leerders in die … Lees verder