Onderwysdepartement gloei oor anonieme ‘prestasies’

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het die distrikte bekend gemaak wat die beste in vanjaar se matriekeindeksamen gevaar het.

Die vak met die meeste onderskeidings was Afrikaans as tweede taal, terwyl landbouwetenskap die minste gehad het.

Die slaagsyfers … Lees verder

Duisende swart matrieks by eksamenkullery betrokke

Meer as 2 800 meestal swart matrikulante en ten minste 34 onderwysers en skoolhoofde van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap was glo betrokke by grootskaalse eksamenkullery, het Sapa berig.

Elijah Mhlanga, woordvoerder van die departement van onderwys, het gesê 2 089 … Lees verder

‘Aanvullende eksamens sal vergoed vir swak uitslae’

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga sê aanvullende eksamens sal gebruik word om te vergoed vir die daling in die matriek slaagsyfer, het RSG berig.

Dit volg nadat sy bekend gemaak het dat die 2014 slaagsyfer met 2,4% tot … Lees verder

Matriekslaagsyfergoëlery: meer as helfte skryf nooit die eksamen

Die “wonderbaarlike” styging in die matriekslaagsyfer oor die afgelope paar jaar was slegs moontlik omdat meer as die helfte van leerlinge in sommige provinsies nooit eksamen gaan skryf nie. Skole weet dat hulle gaan druip en oorreed hulle daarom om … Lees verder

98% van onafhanklike skole se matrikulante slaag

Die slaagsyfer vir privaatskole wat die onafhanklike eksamenraad se matriekeksamen skryf is so pas bekendgemaak. Vanjaar se slaagsyfer is 98,38% met 85,54% van kandidate wat toegang tot graadstudie verkry en 11,56% van kandidate wat vir ʼn diploma kan studeer. 10 … Lees verder

Byna helfte van matrikulante ouer as 19

Vier-en-veertig persent van alle manlike matrikulante is 19 en ouer, het RSG berig.

Die Departement van Onderwys sê in sy jaarverslag dat die persentasie meisies ouer as 18 is 34 persent.

Die Departement het verlede jaar aangedui dat 30 persent … Lees verder

Matriekdramaleerlinge se punte aangepas na walglike vraag

umalusiDie vraag wat gehandel het oor babaverkragting in die dramatiese kunste se matriekeindeksamen was in swak smaak, het Sizwe Mabizela, Umalusi Raad se voorsitter, toegegee.

“Namens Umalusi , wil ons ons volle en onomwonde verskoning aanbied aan die land vir … Lees verder