Dan Roodt: Tyd om op te staan vir Afrikaans!

Die nuus wat elders berig word, dat sowel Maties as Tukkies van Afrikaans ontslae raak op ‘n swart dag vir Afrikaans, stel Afrikaners voor ‘n onverbiddelike keuse: óf ons moet voortgesette politieke, kulturele en talige oorheersing aanvaar, óf ons … Lees verder

SGS Mathew Smorenburg lei heksejag teen US-studente

Die Namibiese student en haar vriendin wat geskors is omdat hulle hulself pers geverf het, se regsverteenwoordiger sê hy het in 25 jaar in die praktyk het nog nie so ‘n “flagrante vertrapping van ‘n student se regte deur sy … Lees verder

ANC gekant teen Afrikaans by Maties

Die ANC het sy stem gevoeg by diegene wat gekant is teen, wat hulle noem, die eksklusiewe gebruik van Afrikaans by tersiêre instellings, het RSG berig.

Die voorsitter van die ANC in die Wes-Kaap, Marius Fransman het aan studente van … Lees verder

Die ontaarding van die Universiteit Stellenbosch

In sy boek, Maties en Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2013), vertel Pieter Kapp hoe die Engelse Victoria College die Afrikaanse Universiteit Stellenbosch (US) geword het. Oor die tyd voordat die US in 1918 sy beslag gekry het, skryf Kapp: “Dit … Lees verder

Engelse Maties nie geskors oor rassisme nie

Universiteit Stellenbosch sê kritiese debat is meer waardevol as dissiplinêre optrede teen studente wat hulleself as swartes vermom het vir pret.

Die kommunikasie en skakeling departement sê in ‘n verklaring “‘n kritiese debat en versoenende gesprekke is van veel groter … Lees verder

Waarom wou die vyand ons universiteite inpalm?

Met die jongste nuus in verband met die PUK vandeesweek, is dit helder dat die oorname van die Afrikaanse universiteite nou voltrek is. Iron Rensburg, Botman, Jansen en nou Kgwadi by die Noordwes-universiteit het seker gemaak dat al die Afrikaanse … Lees verder

Twee Maties ondersoek wat hulself swart geverf het

Die Universiteit Stellenbosch het ‘n ondersoek geloods teen twee Maties-studente wat hulself Saterdagaand vir ’n partytjie swart geverf het.

Die voorval het Dinsdag oudergewoonte ‘n storm onder politiek-korrektes veroorsaak.

Twee studente van die Universiteit van Pretoria het hulself vroeër vanjaar … Lees verder

Universiteit Stellenbosch: Die wortel van die kwaad

In die Suid-Afrikaanse politiek is die Dakar-safari van 1987 na Senegal redelik goed bekend. Frederik van Zyl Slabbert beskryf dit as ‘n “ontmoeting tussen leiers van die ANC in ballingskap en hoofsaaklik Afrikaanssprekende professionele mense” (Duskant die geskiedenis, … Lees verder

Maties en Afrikaans

matiesdeur Leon Lemmer

Die historikus Pieter Kapp was tot 2011 jare lank die president van die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US). Tydens die rektorskap van Chris Brink en Russel Botman het Kapp die stryd om die behoud van Afrikaans … Lees verder