VSA en Frankryk loop uit tydens Ahmadinejad-toespraak

Verskeie afgevaardigdes, insluitende die VSA en Frankryk, het uit die VN se Algemene Vergadering tydens ‘n toespraak deur die Iranse president, Mahmoud Ahmadinejad, geloop. Dit word gesien as ‘n sein aan Ahmadinejad dat hierdie lande sy land se kernprogram afkeur.… Lees verder