FBI sê jongste massaslagting in Kalifornië dalk terreur

Wetstoepassingsamptenare in die VSA, waaronder die FBI, het gesê hulle kan nie terrorisme as ‘n moontlike motief vir die jongste massaslagting in Kalifornië uitsluit nie.

‘n Moslemwerknemer en sy vrou het 14 mense doodgeskiet en 17 ander gewond by ‘n … Lees verder

Derby Lewis en APLA, skreiende dubbele standaarde

Clive Derby Lewis was die afgelope week in die dringende hof om vir mediese parool aansoek te doen. Die 78-jarige Derby Lewis is in 1993 vir die moord op die leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Chris Hani aangekla. Hy … Lees verder