Leon Lemmer: Britse en Amerikaanse misleiding oor die Katyn-massamoord

Die Katyn-massaslagting het gedurende die Tweede Wêreldoorlog en daarna opslae gemaak. Katyn word Kah-thin uitgespreek (Daniel Ford, bron hier onder, Kindle 214). Ek gaan hierdie gebeurtenis belig om aan te toon hoe regerings en die massamedia inligting weerhou of verdraai … Lees verder

Nigerië stel generaal aan wat glo massamoord pleeg

Amnestie Internasionaal sê Nigerië het weer ’n generaal-­majoor aangestel wat by massamoord betrek is.

Volgens die organisasie onderskryf dit die regering se “monumentale mislukking” om die gebrek aan straf vir oorlogsmisdade uit te wis.

Die organisasie wat in Londen gebaseer … Lees verder

Nazi aan massamoord skuldig bevind

’n Duitse man (94) wat as boekhouer in die Auschwitz-strafkamp gewerk is, is dié week in ’n hof in Lueneburg in Duitsland daaraan skuldig bevind dat hy ’n medepligtige aan die moord van 300 000 mense was.

Hy is tot … Lees verder

Dan Roodt: Sal ons ooit die waarheid oor Dylann Roof en die Charleston-skietery hoor?

Die wêreld, en veral natuurlik lande soos die VSA en Suid-Afrika, is besig om rasmal te raak. Enkele dae gelede het ‘n 21-jarige blanke Amerikaner, Dylann Roof, in ‘n kerk op swart gemeentelede losgebrand en nege van hulle … Lees verder

Uitspraak teen Wouter Basson verwag

Dr Marjorie Jobson
Dr Marjorie Jobson

Uitspraak in die tugverhoor van die kardioloog dr. Wouter Basson, 63, sal na verwagting vandag gelewer word. Die tugsaak duur reeds ses jaar.

Basson word deur die Raad op Gesondheidsberoepe aangekla van onetiese gedrag wat verband hou … Lees verder