Polisie in Masedonië keer massastormloop van migrante

Meer as 300 immigrante is vir beserings behandel nadat die polisie traangas, skokgranate en rubberkoeëls ingespan het om oproerige indringers terug te dryf van ‘n grensdraad.

Die mediese hulporganisasie Dokters Sonder Grense (MSF) het bevestig dat meer as driehonderd migrante … Lees verder

Brit sterf vermoedelik van ebola in Masedonië

‘n Britse man, wat vermoedelik die ebola-virus onder lede gehad het, is in Masedonië oorlede.

Die sewe-en-vyftigjarige het saam met ‘n twee-en-sewentigjarige gereis, maar was klaarblyklik nie in Wes-Afrika nie.

‘n Senior regeringsamptenaar sê die tweede Brit, sy reisgenoot, in … Lees verder