Sal Tajani in die voetspore volg van groot verkwister Martin Schulz?

Martin Schulz was óf ‘n Bollinger Bolsjewistiese of ‘n Foie Gras Federalis. Wat sal die nuwe baas van die EU Antonia Tajani wees?

Tajani het pas sy landgenoot verslaan om die pos oor te neem na ‘n lang stemproses gister … Lees verder

EU-president boor ‘n aar raak oor Joodse water

Die Israelse media is in rep en roer nadat die president van die Europese parlement Israel se waterbeleid bespreek het.

Die president, Martin Schulz, het na die Jode se waterverbruik verwys wat vier keer meer water as die Palestyne kry.… Lees verder