Tshwane krabbel terug oor Afrikaanse name

Die Tshwane-metroraad het teruggekrabbel oor die besluit om die Pretoriase stadsaal te hernoem en gesê verskeie ander ikoniese geboue en terreine in en om die stad sal nuwe name kry, eers na uitgebreide “konsultasies” en oorweging van die Suid-Afrikaanse Pleknaamraad.… Lees verder

ANC wil ‘uitreik’ na Afrikaners met naam vir Pretoriase Stadsaal

Die Tshwane-metroraad gaan glo die Pretoriase stadsaal na Marthinus Pretorius, stigter van Pretoria, vernoem, “want die Afrikaner en hul erfenis is ook vir ons belangrik”.

‘n Woordvoerder van Kgosientso ­Ramokgopa, burgemeester van Tshwane, het Maandag gesê die burgemeester wil glo … Lees verder