Plaasaanvallers wat boervrou martel steeds soek

Die twee mans wat vermoedelik ‘n bejaarde vrou op haar plaas in die Kalbasfontein omgewing vir etlike ure gemartel het, is steeds op vrye voet.

Dit kom nadat ‘n 64-jarige vrou Vrydagoggend deur twee mans by haar plaas se hek … Lees verder

Dullstroom-plaasaanval: Twee onskuldiges wat altyd net die goeie in almal wou raaksien

Die grusame verhaal van die plaasaanval in Dullstroom, is nogmaals een van wrede swart geweld teen onskuldige wit slagoffers.

Sue Howarth is in ‘n kritieke toestand in die Midmed intensiewe sorgeenheid. Haar man, Robert Lynn, lê minder as ‘n honderd … Lees verder

Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval

Die polisie in Mpumalanga soek na drie swartes wat die naweek ‘n bejaarde Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval het.

Robert Lynn en sy vrou Sue Howarth is in ‘n bedenklike toestand in ‘n hospitaal in Middelburg na … Lees verder

Winnie, sokkerspanne en swart studente-onluste

Die veroordeelde kindermoordenaar, Winnie Madikizela-Mandela het ‘n gaping raakgesien om haarself met die swart studente-onrus te bemoei.

Sy sê ‘n agt persent verhoging in studiegelde is nie ‘n “oplossing” nie, maar kon geen raad aanbied nie.

Madikizela-Mandela het as deel … Lees verder

Was Guantanamo opleiding vir militante?

In die eerste ses maande van 2016 het nog twee militante, wat deur Amerika van die vlootbasis by Guantanamo-baai, Kuba bevry is, na die slagveld teruggekeer, het die Amerikaanse regering Woensdag bekend gemaak.

Washington het bevestig dat altesaam nege van … Lees verder

Marteling in SA deur polisie laat menseregte-organisasies koud

Geen internasionale menseregte-organisasie het eens kennis geneem van tien Suid-Afrikaanse polisiebeamptes wat van moord en marteling aangekla word nie, ten spyte daarvan dat sulke organisasies oorverteenwoordig is in die land.

Die tien is borgtog in die Tembisa-landdroshof aan die Oos-Rand … Lees verder

Kleuterskoolhoof met brandende plastiek gemartel

‘n Afrikaanse kleuterskoolhoof is oor die naweek tydens ʼn plaasaanval met brandende plastiek gebrand en gemartel naby Pongola in KwaZulu-Natal, het Beeld Dinsdag berig.

Vier swart aanvallers het Saterdag ná middagete op Armand en Doulina Slabbert se plaas toegeslaan waar … Lees verder

Afrika kry sy eerste swart heilige

Die eerste swart heilige van Afrika is nie Nelson Mandela nie, het die Sunday Times berig.

Benedictus Daswa, ‘n Limpopo-skoolhoof wat gestenig, geslaan en doodgebrand is vir sy Katolieke oortuigings is, sal as die eerste swart heilige van Afrika verklaar … Lees verder

CIA-marteling ontbloot

Die “skinkbord”, nagebootste teregstellings en slaap­versteuring: Dít is van die “meedoën­lose, maar ondoeltreffende” marteltegnieke wat die Amerikaanse Intelligensiediens, die CIA, sedert 9/11 op tot 100 terreurverdagtes toegepas het.

Getuienis oor dié martelings is vervat in ’n 500 bladsy lange opsomming … Lees verder

Vrae oor Korkie se dood

Die oorskot van die Suid-Afrikaner, wat in ‘n Amerikaanse operasie gedood is, het Dinsdagoggend by die Waterkloof Lugmagbasis in Pretoria aangekom.

‘n Nadoodse ondersoek sal gedoen word waarby Amerikaanse amptenare glo ook teenwoordig sal wees. Eers daarna sal sy liggaam … Lees verder

Swart ma martel kind dood

‘n Swart ma van Mpumalanga is Maandag in Nelspruit skuldig bevind aan sy moord nadat sy haar driejarige kind só erg aangerand het dat sy lewer gebars het,

Mawanda Nokwanda Matsebula (23) van Barberton is skuldig bevind aan kinderverwaarlosing en … Lees verder

Bejaarde met kookwater verbrand

verbandeSwart aanvallers het ‘n bejaarde van Trompsburg met kookwater verbrand selfs nadat sy hulle gewys het waar sy haar geld bêre.

Nydia de Jager (64), is intussen in die Mediclinic in Bloemfontein opgeneem waar sy behandeling vir haar verbrande hande … Lees verder

Vyf swart aanvallers skiet man, martel vrou by Centurion

rain‘n Egpaar wat in Mnandi buite Centurion op hul hoewe aangeval is, het in die vroeë oggendure van skote wakker geword.

Die vyf swart aanvallers het Rina de Villiers (70) se 73-jarige man Henk in die hart geskiet en haar … Lees verder

Twee plaasaanvalle in Noordwes

wolmaranstadDie polisie op Wolmaranstad in Noordwes ondersoek twee plaasaanvalle in die omgewing.

‘n Vyftigjarige op die plaas Doringhoek is na bewering deur vier verdagtes in sy huis aangeval.

Daar word beweer dat hulle hom daarna geboei en met kookwater gebrand … Lees verder