Islam se greep op AU verstewig na Marokko se hertoelating

President Jacob Zuma het die Afrika-Unie se besluit om Marokko weer toe te laat tot die organisasie gelate aanvaar.

Die AU het Dinsdag by sy beraad in Ethiopië Marokko weer as AU-lid bekragtig nadat die land druk uitgeoefen het om … Lees verder

SA wil bande met Wes-Sahara versterk

Suid-Afrika wil ekonomiese en politieke bande met Wes-Sahara versterk.

President Brahim Gahli van die Saharawi Arabiese Demokratiese Republiek is op ‘n werksbesoek in Suid-Afrika.

Hy vergader vanoggend met president Jacob Zuma. Bande tussen die twee lande dateer terug uit die … Lees verder

Marokkaanse TV gee grimeerwenke om gesinsgeweld verberg

Die Marokkaanse staatstelevisienetwerk het opslae gemaak nadat hulle raad aangebied het oor hoe vroue beserings kan toesmeer om tekens van huishoudelike geweld weg te steek.

In die segment, uitgesaai op kanaal 2M se oggendprogram Sabahiyat, het die grimeerkunstenaar Lilia Mouline … Lees verder

Swart SA jeugaktivis in Marokko aangehou

Die Departement van Internasionale Betrekkinge sê die Suid-Afrikaanse jeugaktivis en skrywer, Malaika Mahlatsi, wat na bewering in Marokko in hegtenis geneem is, is net vir ‘n “kort rukkie” op die lughawe in Cassablanca aangehou.

Mahlatsi het onlangs die Marokkaanse regering … Lees verder