Het Valke Indiese tendernes van Gordhan oopgekrap?

In November 2003, toe Pravin Gordhan hoof van die Inkomstediens was, het Harry Chakala verskeie tenderooreenkomste met die Inkomstediens gehad om dokumente te skandeer as deel van ‘n moderniseringsproses.

Hy het reeds ‘n gedeelte van die werk afgehandel toe hy … Lees verder

Vonnisoplegging teen Wouter Basson begin

Die vonnisopleggingprosedures in die tugverhoor van die kardioloog, dokter Wouter Basson word vandag in Pretoria voortgesit.

Basson is in Desember 2013 skuldig bevind aan onprofessionele optrede na ‘n ses jaar lange ondersoek.

Die voorsitter van die etiekkomitee van die Raad … Lees verder

Section 27 duik weer op teen Wouter Basson

Die kardioloog en oorlogvoeringsdeskundige Wouter Basson het nooit enige aandadigheid aan “apartheidsmisdade” erken nie en moet geskrap word van die register vir mediese praktisyns.

Section 27 se direkteur Mark Heywood, wat ook intussen poog om alle Afrikaanse skole toe te … Lees verder

LUR: Wit en swart skole in Gauteng moet saamsmelt

Wit Afrikaanse skole in Gauteng sal aanstons met swart townshipskole moet “saamsmelt” vir “beter integrasie tussen skole” ter bevordering van “nie-rassigheid”.

Die opmerkings deur Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, kom nadat hy reeds ’n tegniese span aangestel het … Lees verder

Creecy, Heywood misbruik hul mag om Afrikaans te benadeel – mediaverklaring

MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP)

In reaksie op die Rivonia-Primary-hofsaak in die Grondwethof, asook die voortslepende geskil rondom Hoërskool Fochville, herinner PRAAG sowel mev. Barbary Creecy as mnr. Mark Heywood van Section 27 daaraan dat Afrikaans ‘n benadeelde taal in … Lees verder