Dan Roodt: Leopold Scholtz die antifa ontdek ‘regse gevaar’ in Frankryk

Leopold Scholtz is, soos Kallie Kriel van Soliforum en ‘n paar ander, bekend as ‘n “anti-rassistiese” stryder. Die hele Westerse kultuur is deurdrenk van rassisme en “die patriargie”, dus besoedel hulle hul nie graag daarmee nie. Dit lei dan logies … Lees verder

Donkerblou golf oor Frankryk: Marine Le Pen behaal 42% in streeksverkiesing

Die woordspel rondom “vlootblou” wat gebruik word om Marine Le Pen, leidster van die Franse Front National aan kiesers te bemark, “Bleu Marine”, is toepaslik, want die blou golf het Sondag oor Frankryk gebreek met haar party wat in die … Lees verder

Dan Roodt: Die dames Le Pen op vooraand van ‘n triomf in Frankryk?

Die eerste rondte van die Franse streeksverkiesing wat Sondag plaasvind, trek nie soveel aandag buite die land nie, maar hou enorme implikasies vir sowel Frankryk as Europa in. Meningsopnames na die terreuraanvalle op 13 November in Parys toon dat die … Lees verder