Staat loods ‘politieke appèl’ teen Walus se vrylating

Die staat het gister teen regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen se uitspraak dat Janusz Walus vrygelaat moet word, geappelleer. Volgens die grondwet- en regskenner professor Marinus Wiechers verteenwoordig dit egter ‘n desperate poging van die staat om sy vrylating te … Lees verder

Koos Malan oor ‘Slaggate in die grondwet’

Koos MalanProf. Koos Malan praat eerskomende Vrydagaand oor die onderwerp: “Slaggate in ons grondwet: opvul of ompad” by die Filosofiekafee op Kerkplein in Pretoria.

Vrydag: 26 Februarie 2010 vanaf 19:30

Plek: Café Riche, Kerkplein, Pretoria

“Slaggate in ons grondwet: Opvul … Lees verder