Marine Le Pen en Macron deur na 2de rondte

Marine Le Pen, leidster van die Front National en Emmanuel Marcon, die eertydse bankier sonder ‘n party, het gisteraand as die wenners na vore getree in die hoogs mededingende eerste rondte van die Franse presidentsverkiesing.

Die finale stemtotale van die … Lees verder

Karel Combrinck: Skuld en skuldgevoelens

In Frankryk is vir dae lank reeds ‘n polemiek aan die gang oor stellings wat Marine Le Pen onlangs tydens ‘n televisie-onderhoud sou gemaak het. Soos dit met polemieke in Frankryk gaan, is hierdie een ook meesal histeries.

Gedurende die … Lees verder

Hoekom doen Marine Le Pen so goed?

Gister het ‘n komitee van wetgewers in Brussel ‘n Franse regsversoek om die FN-leier van haar immuniteit te stroop oor twee gevalle van “laster” en “publikasie van gewelddadige beelde van die Islamitiese staat moorde” op Twitter oorweeg, het Bloomberg berig.… Lees verder

Marine Le Pen bring besoek aan Trump Tower

Die Franse presidentskandidaat van die nasionalistiese Front National het gisteraand Suid-Afrikaanse tyd besoek gebring aan die Trump Tower in New York, hoofkwartier van mnr. Donald Trump. Sy is ook afgeneem in die geselskap van drie mans: haar metgesel en visepresident … Lees verder

Frankryk: Fillon klop mededinger Juppé in ‘regse klimaat’

Die voormalige Franse eerste minister, Francois Fillon het Frankryk se sentrum-regse beslissende ronde gewen, deur Bordeaux se burgemeester Alain Juppé te klop.

Net twee weke gelede het meningspeilings getoon dat Juppé, ‘n gematigde, met ‘n gerieflike voorsprong voorloop.

Na ‘n … Lees verder

Marine praat Frexit!

Die leier Frankryk se regse Front National party, Marine Le Pen, het aan CNBC gesê Frankryk sal ‘n referendum uitroep om te bepaal of die land deel van die Europese Unie sal bly as haar party wen in 2017.

Sy … Lees verder

Frankryk: Sarkozy uit en Fillon loop voor

Franse kiesers het verwagtinge oor die komende verkiesing deurmekaar gekrap Sondag om van oud-president Nicolas Sarkozy ontslae te raak. Die media het Sarko voorgehou as ‘n geloofwaardige kandidaat.

Die wedloop om ‘n genomineerde vir die regse sentriste aan te wys … Lees verder

Le Pen glimlag breed na Macron toetree tot resies

Emmanuel Macron, voormalige minister van ekonomie onder die Franse Sosialistiese president François Hollande mik vir die Franse presidentskap, het hy Woensdag aangekondig.

Die voormalige Franse beleggingsbankier sal as ‘n onafhanklike kandidaat in 2017 se presidensiële verkiesing in Frankryk staan, want … Lees verder

Liberale Franse politikus met broek op sy enkels gevang

‘n Liberale Franse politikus het skuldig gepleit nadat hy gevang is in ‘n seksuele daad in die openbaar. Robert Rochefort is in hegtenis geneem in Velizy, naby Parys, verlede week, vir onsedelike ontbloting, volgens Franse mediaberigte.

Die 60-jarige, wat na … Lees verder

Marine Le Pen looi Sarkozy se radikale Moslem-vriende

Die leier van FN Marine Le Pen sê sy is bewus daarvan dat Sarkozy weer probeer om haar “verregse” verkiesingsplatform te beset met allerlei geluide oor “radikale Islam” en swemdrag.

Le Pen sê egter die verskil tussen die beeld wat … Lees verder

Franse skynregse kandidate maak bohaai oor boerkini

Die veldtog om ‘n skynregse kandidaat vir Frankryk se presidentsverkiesing te kies, het tot ‘n woordestryd tussen oudpres. Nicolas Sarkozy (foto) en sy hoofopponent, Alain Juppe, oor die verbod op boerkini-swemdrag gelei.

Die vonke tussen die twee kandidate vir November … Lees verder

Brexit-aardbewing tref linkses wêreldwyd

‘n Aardbewing het ons getref en die stof is so dik dat asemhaling onmoontlik is!

Dit was die paniekbevange geweeklaag van Brittanje se linkses en pro-immigrasie eenwêreldaanhangers nadat die Britte vir Brexit gestem het. Die Union Jack (foto bo) sal … Lees verder

Karel Combrinck: Townshipmanewales

Ekstreemregs en ekstreemlinks is die twee uiterste pole van die politiek. Tussenin is daar vele skakerings. Die skakerings is meesal besig om verder na links of verder na regs te beweeg. Dikwels beskuldig politieke opponente mekaar daarvan dat hulle ekstreemlinks … Lees verder

Dan Roodt: Bloedrivier as ‘n wending in ons geskiedenis

Toespraak gelewer op 16 Desember 2015 te Groblersdal.

Die organiseerders van hierdie Geloftefees op Groblersdal het my gevra om eers in eenvoudige taal wat veral die kinders sal verstaan, die geskiedenis van die Gelofte en die Slag van Bloedrivier te … Lees verder