Marine in parlement nadat sy setel wen

Die Franse anti-immigrasie politikus Marine Le Pen (48) het Sondag ‘n setel in Frankryk se parlement verower, het Reuters berig.

Sondag na die tweede ronde van die wetgewende verkiesing,sal haar party, die Front National na verwagting tussen vyf en sewe … Lees verder

Dokumente gelek wat wys Macron steek geld in buiteland weg

Dokumente is Donderdag gelek wat onthul dat die Franse presidensiële kandidaat Emmanuel Macron moontlik geld in die buiteland wegsteek.

Macron het ‘n bedryfsooreenkoms aangegaan vir ‘n beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy (LLC) in die Karibiese eiland Nevis en die maatskappy kon dalk ‘n … Lees verder

Groot Vyf nou Sewe

Image
Witdoodhaai in Valsbaai

Suid-Afrika se sogenaamde Groot Vyf sal binnekort as die Groot Sewe bekend staan wanneer die haai en die walvis amptelik by dié toeriste aantreklikheid gevoeg word.

Volgens die minister van Omgewingsake, Buyelwa Sonjica, het die departement besluit

Lees verder