Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’

Terwyl ‘n uitvoerende staatshoof in sy amp is, ontvang hy heelwat publisiteit en word hy ‘n bekende persoon. Sy eggenote weerkaats in ‘n mate hierdie bekendheid omdat sy bv soms saam met hom afgeneem word of hier en daar ‘n … Lees verder

Karel Combrinck: Te veel geweet

Op 22 November 1963 is pres John F Kennedy van die VSA in Dallas, Texas, gedood deur die koeëls van ‘n sluipskutter. Die vermeende moordenaar, Lee Harvey Oswald is twee dae later, dws op 24 November, op sy beurt deur … Lees verder