Marikana: Brigadier verdedig bevel om te skiet

marikanaDie Marikanakommissie van Ondersoek het gehoor dat die meerderheid van die polisielede wat betrokke was by die skietery op 16 Augustus by Marikana, daarna gespanne en getraumatiseerd was.

Dit was deel van die getuienis van brigadier Adriaan Calitz wat die … Lees verder