Leon Lemmer: Denis Worrall: Verligtheid baar die nuwe Suid-Afrika

Deesdae mag daar eintlik nie oor ras gepraat word nie. Ons is glo almal net mense. Daar is dus net een ras, die menseras. Almal word as gelyk en wesenlik eenders beskou. Almal is dus bekwaam genoeg om almal se … Lees verder

Dan Roodt: Kan ‘n Trump-presidentskap die ANC tot ‘n val bring?

Kan Donald Trump die volgende Amerikaanse president word? En watter gevolge sou dit vir Suid-Afrika inhou? Ons weet dat Jan Smuts gesê het dat ons land se toekoms “altyd in die buiteland bepaal sal word” en gedagtig aan FW de … Lees verder