Leon Lemmer: ‘n Manifes vir Afrikaans

Johan van Wyk skryf in sy rubriek, Van Alle Kante (Die Burger, 2 Desember, p 10): “‘n Onaangename verrassing … wag op die naïewe, goedgelowige optimiste wat glo en verkondig dat ons niks [oor Afrikaans] te vrees het nie. Volgens Lees verder

Busongeluk eis ANC-lede wat nuwe manifes moet versprei

Die name van die elf ANC-oorledenes wat in ‘n busongeluk dood is, is nog nie bekend nie.

Die elf is dood en 58 is beseer toe ‘n bus wat 70 ANC-stemvee aangery het, op die N1-hoofweg buite Winburg verongeluk het. … Lees verder