Mangaung-komplotters gevonnis

Twee lede van die beweerde Mangaung-komplot is Donderdag in die hooggeregshof gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan hoogverraad.

“Johan Prinsloo is tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir sy deel aan die komplot om pres. Jacob Zuma en ander ANC-leiers … Lees verder