EFF sal koalisie teen eiendomsreg en grondbesit oorweeg

Die Ekonomiese Vryheidsvegters sê hy sal koalisies met ander partye oorweeg, mits hulle die EFF se beleid oor grondonteiening sonder vergoeding en die nasionalisering van myne omarm.

Die EFF se premierskandidaat vir die Wes-Kaap, Nazier Paulsen sê die party is … Lees verder

Zille storm uit vergadering oor SANW nie ontplooi word

zazille2Die emosionele uitbarstings van die Wes-Kaapse premier, Helen Zille is al bekend agv haar energieke Twitter-vingers.

Zille het Donderdag weer vir ongelukkigheid gesorg nadat sy uit ‘n vergadering met die minister van polisie Nathi Mthethwa gestorm het. Die Lees verder

Veertien skole sluit weens bendegeweld in Kaapstad

manenbergVeertien skole in Manenberg, Kaapstad, sal gesluit word vir die volgende twee dae as gevolg van bendegewelddreigemente, het die LUR vir onderwys, Donald Grant, gesê.

“Ongelukkig word die veiligheid van ons leerders en opvoeders voortdurend bedreig in Manenberg. Sommige van … Lees verder