Onderwyser vas wat dwelms smous

Drie swartes, waaronder ‘n onderwyser van Tweespruit in die Vrystaat, sal Maandag na verwagting aansoek doen om borgtog nadat hulle aangekeer is vir dwelmhandel.

Polisiewoordvoerder, Martin Xuma, sê Daniel Molelle, ‘n plaaslike hoërskoolonderwyser, en sy twee makkers, Mojalefa Mosia en … Lees verder

Niemand nog vas na dwelmvonds in Kimberley nie

Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ‘n voorval waarin daar op dagga en Mandrax-tablette ter waarde van bykans R2 miljoen op ‘n erf in Kimberley beslag gelê is.

Alhoewel nog niemand is in hegtenis geneem is nie, het die provinsiale … Lees verder

Polisielid vas vir toerusting wat dwelms vervaardig tuis

Vyf mense – onder wie ‘n polisiebeampte – is in hegtenis geneem nadat die polisie op ‘n kleinhoewe toegeslaan het in gauteng.

Tydens die klopjag by De Deur, buite Johannesburg is beslag gelê op Mandrax-tablette ter waarde van R100 miljoen. … Lees verder