Tembustam maan Mandelas tot kalmte

Die AbaThembu koninklike familie het die Mandela-familie tot kalmte gemaan.

‘n Woordvoerder van die familie, Daludumo Mtirara, het ‘n verklaring uitgereik na ‘n vergadering in Qunu tussen die AbaThembu koninklikes en verteenwoordigers van die Mandela-familie.

Nelson Mandela se boedel sal … Lees verder

Mandela-twis woed voort

Enkele dae voor Nelson Mandela se begrafnis het die familietwis weer vlamgevat en Mandela se erfgenaam, Mandla Mandela is uit die gesin se woning in Qunu, Oos-Kaap gejaag.

Die stel slotte is verander by Nelson Mandela se Toskaanse-styl huis kort … Lees verder

Mandelas het glo nie geld vir regsgeding nie

Mandela-familielede wat Mandla Mandela oor die verskuiwing van die oorskot van drie van oudpres. Nelson Mandela se kinders gedagvaar het, is glo te arm om hul eie prokureurs aan te stel.

Rhodes-universiteit, wat gratis regshulp aanbied, het aan die Sunday … Lees verder