Obama sal Mandela-roubeklaers by ENB-stadion toespreek

Nat roubeklaers stroom na die ENB-stadion om die amptelike gedenkdiens by te woon waar president Barack Obama sal praat.

Paaie om die ENB-stadion in Johannesburg is gesluit met die oog op die Mandelagedenkdiens.

Digte wolke is oor Johannesburg saamgetrek met … Lees verder