Volgens ‘n berig op Naspes se Netnuus loop Steve Hofmeyr glo deur oor ‘n twiet wat hy geplaas het.
Die Twiet:
… Lees verderKom ek vertaal: Laat die Siya inspuiting jou verlam sodat jy nie sal terugbaklei as ons jou grond onder
Volgens ‘n berig op Naspes se Netnuus loop Steve Hofmeyr glo deur oor ‘n twiet wat hy geplaas het.
Die Twiet:
… Lees verderKom ek vertaal: Laat die Siya inspuiting jou verlam sodat jy nie sal terugbaklei as ons jou grond onder
Soos tydens apartheid onderskei die ANC-regering vier rasgroepe. Al wat verander het, is die volgorde van voorkeur. Die ANC se hiërargie is: swart, bruin, Asiër, blank. Tydens apartheid was die volgorde: blank, bruin, Asiër, swart. In die huidige politieke bedeling … Lees verder
As ‘n mens ‘n boek lees wat jy graag wil lees en dit boonop goed geskryf is, is lees ‘n wonderlike, ontspannende, geestesverrykende ervaring. As ‘n mens ‘n boek teëkom wat jy dink jy moet lees, bv om kennis van … Lees verder
In my jongste rubriek toon ek aan hoe buitelandse (veral Westerse) inmenging die feitlik volledige Islamisering van Kosovo veroorsaak het, met die gepaardgaande ondergang van die Milosevic-bewind en die benadeling van die belange van die ortodoks-christelike Serwiërs. Die vraag wat … Lees verder
Die eeufeesjaar van die Universiteit Stellenbosch (US) het begin met jou wat die eerstejaarstudente uitsluitlik in Engels verwelkom. Dit is in ooreenstemming met wat jy in jou intreerede as rektor gesê het: “Stellenbosch is nie ‘n Afrikaanse universiteit nie.” Daarna … Lees verder
Die Anglo-Amerikaanse geldmagte is verheug oor die verkiesing van Cyril Ramaphosa tot leier van die ANC. Hy is immers ‘n pion van hulle en deur hulle oornag supperryk gemaak. Ja, hy het oornag (vanuit niks!) een van die rykstes in … Lees verder
Kevin Fine, ruggraatlose stasiebestuurder: “Wat gaan ons aan die situasie doen, mense?”
Tumi Morake, “komediant”, professionele slagoffer en voltydse viswyf: “Watter situasie?”
KF: “Um, jy weet, Tumi, jou, um, uitlatings op die lug gister…..”
TM: “Wat bedoel jy, uitlatings? My … Lees verder
Ahmed Kathrada, wat saam met Nelson Mandela en Dennis Goldberg, deel was van die Rivonia terroristebende, is oorlede.
Die ANC-regime en sy surrogate sal ongetwyfeld weer die geleentheid gebruik om te teem oor hul “oorwinning” wat in wese ‘n ongedwonge … Lees verder
In ‘n onlangse onderhoud met RT spreek die hoof van die Russiese Ortodokse kerk, Patriarch Kirill, homself as volg uit oor multikulturalisme:
… Lees verderMulticulturalism has no future, because it implies different cultures mixing, different cultures and religions poured together and shaken
Die Nelson Mandela Stigting het sy medelye betuig met die dood vanoggend van een van die bergklimmers van die inisiatief – Trek4Mandela – op Berg Kilimandjaro in Tanzanië.
Die Suid-Afrikaanse renjaer, Gugu Zulu, was een van 42 bergklimmers wat aan … Lees verder
Dit was ‘n geskiedkundige dag vir die stad van Ramallah in Palestina nádat ‘n ses-meter standbeeld van die voormalige president, Nelson Mandela, onthul is.
Die onthulling kom nadat Ramallah se burgemeester, Mousa Hadid, by ‘n gesamentlike nuuskonferensie Johannesburg se burgemeester, … Lees verder
Die AbaThembu koninklike familie wil buite die hof skik met Winnie Madikizela Mandela oor Mandela se huis in die gewese Transkei.
Hulle vra dat sy haar twis met oudpresident Nelson Mandela se familie buite die hof besleg. Sy word intussen … Lees verder
Carel Boshoff (1927-2011) was ‘n sendeling, teologiedosent en die grondlegger van Orania. Hy het lewenslank sy skoonpa, Hendrik Verwoerd (1901-1966), se visie van ‘n gemenebes van onafhanklike, etnies-kulturele state (aanvanklik embrio- of tuislande genoem) in Suider-Afrika nagestreef. Ek gaan die … Lees verder
Die kleinseun van die ontslape Nelson Mandela sal na verwagting Maandag in die die Johannesburgse landdroshof hof verskyn nadat hy beskuldig is van die verkragting van ‘n 15-jarige meisie.
Die 24-jarige pa van drie is voorheen op R7 000 borg … Lees verder