Mampie-Rampie as Agang-leier uitgeskop

Dr. Mamphela Ramphele, leier van Agang SA, is geskors uit haar party met die volle steun van alle lede teenwoordig.

Mike Tshishonga, partyvoorsitter, sal intussen as president waarneem, het Beeld berig.

Ramphele is Sondag in haar afwesigheid op ’n vergadering … Lees verder

Mampie-Rampie nie parlement toe nie

Die leier van Agang SA, Mamphela Ramphele, sal nie haar party in die Parlement verteenwoordig nie.

Dié besluit is geneem nadat daar die week ‘n bakleiery uitgebreek het oor die twee beskikbare poste.

Daar was selfs sprake dat Mampie-Rampie dit … Lees verder

Zille se koalisie-kaartehuis stort in duie

Die DA en Agang se openbare gesoenery het toe niks vermag nie. Dr. Mamphela Ramphele en Helen Zille se baie kortstondige politieke bondgenootskap het binne net enkele dae in ‘n openbare vyandskap geëindig.

Dit volg na ’n ultimatum wat Zille … Lees verder

Rampie toe net ‘n DAGGAdampie

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Die afgelope paar dae was ‘n besonder vermaaklike week in die Suid-Afrikaanse partypolitiek. Ek geniet niks meer as om te sien hoe ‘n linksliberale naïeweling sleg sesde … Lees verder

Mampi-Rampi soen haar kiesers koebaai

Agang SA se leier Mamphela Ramphele staar ‘n interne opstand in die gesig, met woedende amptenare en die plaaslike leiers wat sê hulle is “gebruik” en “verraai”.

Haar eertydse ondersteuners sal haar ook nie na die DA volg nie, want … Lees verder

Ramphele se Agang aap Amerikaanse beleidsvoorkeure na

Die leier van Agang, Mamphela Ramphele het in Washington gesê Suid-Afrika het hoë morele standaarde en internasionale respek verloor wat die land gehad het toe dit ‘n demokrasie geword het.

Sy het die Oliver Tambo-gedenklesing by die gesogte Georgetown Universiteit … Lees verder

Apartheid-onderwys was beter, sê Ramphele

Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel was baie beter voor die koms van demokrasie, het Agang-leier Mamphela Ramphele Vrydag gesê.

“Die studente van 1976 het gesterf in die geveg teen minderwaardige onderwys, en dit [Onderwys] is erger vandag,” het sy aan studente by Lees verder

Agang gaan glo korrupsie uitskakel

Die leier van Agang SA en voormalige amptenaar van die Wêreldbank, Mamphela Ramphele, sê haar party se visie is om die Grondwet te beskerm deur korrupsie uit te skakel.

Sy het deelgeneem aan ‘n bespreking saam met die voormalige leier … Lees verder

Ondersoek beweerde SEB-gekonkel by Goldfields vra VF+

southdeepBewerings van korrupsie by die goudmynmaatskappy Goldfields rondom Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) moet oopgevlek word en die Vryheidsfront Plus gaan die Valke versoek om die bewerings te ondersoek en skuldiges voor die hof te bring, sê adv. Anton Alberts, die … Lees verder

Meer as twee-derdes van Ramphele se rykdom van SEB

Meer as tweederdes van die Agangleier Mamphela Ramphele se R55miljoen kom van SEB-transaksies.

Ramphele, wat die huidige SEB-beleid uitgekryt as ‘n “mislukking” op die Agangwebwerf, het R40Lees verder

Die kopdoek as bevrydingsimbool

skoppensboerdeur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Die gemiddelde ousie het een, Winnie Mandela het een, Mamphela Ramphele het een, Piet Croucamp het een en omtrent die hele Naspers-direksie dra hulle ook. Nee, nie ‘n Louis Vuitton-handsak of Chinese namaaksel … Lees verder

Wie is te blameer vir Suid-Afrikaanse ‘ongelykheid’?

FW de Klerk, Mamphela Ramphele en Tim du Plesssis het vandeesweek gekla oor die “ongelykheid” in Suid-Afrika, met die implikasie dat blankes en Afrikaners daarvoor verantwoordelik is.

Ek blameer die Britse administrasie van die 19de eeu asook die destydse swart … Lees verder