Swart leerlinge betoog vir stoofpypjeans by Pretoriase hoërskool

Die departement van onderwys in Gauteng gaan vanoggend die Hoërskool Pretoria-Wes besoek omdat vroulike swart leerlinge klasse boikot en eis dat hulle stoofpypjeans skool toe mag aantrek.

Die LUR vir onderwys in die die provinsie, Panyaza Lesufi sê “die leerlinge … Lees verder

Pretoria-opstand: Familie blameer ANC vir dood van hul seun

Die familie van ‘n 19-jarige swarte, Thabiso Daniel wat Dinsdagnag in Mamelodi doodgeskiet is, het die skuld vir die geweld voor die deur van die regering gelê, nadat die dodetal tot ses gestyg het.

Hulle sê indien die regte prosedures … Lees verder

Duisternis oor dele van Pretoria nadat oproeriges Eskom verjaag

Eskom het Dinsdagaand gesê dat ‘n hoogspanningstransformator by Mapopane-Oos se elektrisiteit-substasie omstreeks 18:00 onklaar geraak het, wat dele van Pretoria in duisternis gelaat het.

Pretoria gaan tans gebuk onder die grootste enkele vlaag van geweld sedert die ANC aan bewind … Lees verder

Geweld in Pretoria versprei verder

Ten minste 21 busse is tot as verbrand in verkiesingsgeweld in Pretoria.

Berigte is ontvang dat sake-ondernemings in Atteridgeville, wes van Pretoria, geplunder word.

Groot skares het reeds versamel waar ‘n helikopter die gebied monitor.

Vroeër is ‘n patrollievoertuig van … Lees verder

Premier waarsku dat weermag in Mamelodi ontplooi kan word

Gauteng se premier, David Makhura, sê indien nodig sal die weermag in die geweldgeteisterde Mamelodi, oos van Pretoria, ontplooi word waar taxi-operateurs teen die nuwe busdiens in opstand gekom het.

Hy het op ‘n openbare vergadering aan inwoners gesê meer … Lees verder

Groot polisieteenwoordigheid in Mamelodi ontplooi

‘n Groot polisieteenwoordigheid is ontplooi in Mamelodi, oos van Pretoria teen voortslepende openbare geweld. Pendelaars het die wetstoepassers se teenwoordigheid verwelkom.

Geweld wat Woensdag uitgebreek het oor Putco se roetes wat deur die busdiens Autopax oorgeneem is, het duisende pendelaars … Lees verder

Busbestuurder geskiet in Mamaloditaxi-oproer

‘n Busbestuurder is volgens berigte raakgeskiet en drie passasiers is beseer toe skote vanoggend op twee busse gevuur is naby Mamelodi in Pretoria.

Nog passasiers is beseer deur gebreekte glas, het RSG berig. Berigte is ontvang van die skietery op … Lees verder

Groot polisieteenwoordigheid weens oproer oor Mamelodi-busdiens

Daar is ‘n groot polisieteenwoordigheid by die busdepot in Mamelodi in Pretoria na oproeriges ‘n nuwe busdiens onder klippe gesteek en bestorm het.

Minibus taxi-bestuurders is ontstoke oor die bekendstelling van die Autopax-busdiens in die gebied.

Drie busse is beskadig, … Lees verder

EFF probeer ontwikkelingsplan in Mamelodi kaap met onrus

Oproer het Donderdag by Stoffel Park in Mamelodi-Oos uitgebreek.

Die swart gebied lyk soos ‘n oorlogsone.

Die oproer word deur die EFF gereël sê ‘n ANC-raadslid want daar is ‘n ontwikkelingsplan vir die lokasie en dit is deeglik gekommunikeer aan … Lees verder

EFF sit glo agter geweld teen Somaliërs in Mamelodi

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sit glo agter die aanvalle op Somaliërs en hul winkels in Mamelodi-Oos, Pretoria.

Lede van ‘n groep wat onder die VN se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge (UNHCR) val, is gestuur na die gemeenskap toe die onluste … Lees verder

Ramptoestand in Pretoria afgekondig

ptastorms‘n Ramptoestand is in Pretoria afgekondig weens Donderdag se hewige storm waartydens sowat 44.800 huise beskadig is.

Noodleniging is aan ongeveer 1 600 huishoudings in Mamelodi en Soshanguve verleen.

Verligting in die vorm van plastiek dakseile, komberse, matrasse en kospakkies … Lees verder

Twintig kinders deur huismoeder vergiftig

mamelodi‘n Swart vrou van Mamelodi sal vandag in die plaaslike landdroshof in Pretoria verskyn nadat sy na bewering 20 kinders by ‘n kinderhuis buite die stad vergiftig het.

Die 35-jarige huismoeder is Vrydag in hegtenis geneem. Die polisie sê die … Lees verder

Minister: Pretoria word ‘n stat van Tshwane

Paul Mashatile
Paul Mashatile

Die minister van Kuns en Kultuur, Paul Mashatile, het weer herhaal wat die regering se standpunt oor die Tshwane-Pretoria debat is. Mashatile sê Pretoria kan nie beskou word as ‘n stad nie.

Burgerlike organisasies, het die naamsverandering in … Lees verder

Wit gesin gaan bly maand lank in Mamelodi

Die Hewitt-dogters saam met hul maats in die lokasie
Die Hewitt-dogters saam met hul maats in die lokasie

Max du Preez en vele liberale meningsvormers het mense al aangemoedig om dit te gaan doen, hoewel hulle nooit self tot die stap oorgaan om in ‘n ‘kasi” (swart sleng vir … Lees verder